Vormige Sanlam-werknemer vas vir diefstal van beleggers se geld ter waarde van R6,1 miljoen.

Deel hierdie storie / Share this story

Die Pretoriase Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof het Loyd Koketso Tshotlang (34), van Atteridgeville, tot 15 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis vir diefstal van R6,1 miljoen.

Lees meer hier:

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.