Geseënde Kersfees aan al ons kliënte en kollegas. Madelein Rudman, eienaar van Mads Properties, sê Mads is super opgewonde oor volgende jaar, wanneer die Droogfontein-ontwikkeling in volle stoom in Kimberley begin.
“Hartlike dank aan Pieter Els wat die geleentheid vir ons geskep het. Aan al die kopers en ontwikkelaars, baie dankie vir julle. Ons sien daarna uit om volgende jaar ‘n hele nuwe woonbuurt te skep, met vars, nuwe idees.” Indien jy jou eiendom wil verkoop of verhuur, kontak Mads Properties gerus in die nuwe jaar: Madelein Rudman by 083 995 5799 of Heine Rudman by 082 945 2759.



