Geluk met jou verjaarsdag, Hein Boshoff, redakteur van AfriNUUS

Deel hierdie storie / Share this story

Dis die feesseisoen en watter beter manier om dit al op 2 Desember met ‘n verjaarsdag te vier.

Dis Hein Boshoff, AfriNUUS se redakteur, se verjaarsdag vandag.

Baie geluk, Hein! Ons by FiND iT wens vir jou ‘n baie mooi jaar in 2023 toe en hoop jy het ‘n heerlike dag!