Nege dinge om hierdie Desember in jou strandsak te pak

Deel hierdie storie / Share this story

Kom, pak jou strandsak!

Die weer raak al hoe warmer en die Desembervakansie kom al hoe nader! 

Dalk beplan jy om ʼn paar sonnige dae by die see deur te bring. Wonder jy wat om in jou strandsak te pak? 

Van sonroom en sandale tot sambrele, daar is ʼn paar noodsaaklike items wat jy vir enige Suid-Afrikaanse vakansie sal benodig.

Lees meer hier.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel