Deel: Veronica meer as week vermis

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Vrou van Douglasdale in die Noord-Kaap is sedert 20 November 2022 vermis.

Veronica Bezuidenhout (45) is laas in Midrand gesien.

Sy het ‘n tatoe van ‘n draak op die regterkant van haar rug.

Maryna van Vuuren, Veronice se ma, sê haar foon is gesteel en vra dat mense asb. op die uitkyk moet wees vir haar dogter.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel