AIG nooi Charlize om ’90 000 Afrikaanse mense te kom ontmoet’

Deel hierdie storie / Share this story

Die grootste Afrikaanse musiekkonsert, Afrikaans is Groot, het Charlize Theron op Facebook uitgenooi om by die 2023-konsert “90 000 Afrikaanse mense te kom ontmoet”.

“Geagte Charlize Theron

Elke jaar kom bykans 90 000 Afrikaanssprekendes bymekaar vir die grootste gebeurtenis in Suid-Afrika, om Afrikaans te vier.

“Hiermee nooi ons jou uit om hulle almal te kom ontmoet.”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel