Deel asb.: Willem Kruger is steeds vermis – hy het nie by sy bestemming opgedaag nie

Deel hierdie storie / Share this story
Foto verskaf
Foto verskaf
Foto verskaf

Willem Petrus Louw Kruger (29) het vanoggend om 03:00 uit Morgenzon na Marble Hall vertrek.

Hy het nooit sy bestemming bereik nie.

Willem is van gemiddelde bou, het bruin hare, blou oë, weeg ongeveer 100kg en is ongeveer 2m lank.

Hy was geklee in ‘n blou hemp en khaki-kleurige kortbroek toe hy die laaste keer gesien was.

Indien enigiemand weet waar hy hom bevind, kan hulle kontak maak met:

  1. Kapt. T Matipa van Groblersdal polisie by 013 262 8371.
  2. Wendy 072 649 7683
  3. Louise 083 285 5994
  4. Leonardo 079 351 2160
  5. Matt 081 010 3888
  6. Connie 072 911 6124

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.