Is jy op soek na ‘n geskenk of sommer net iets mooi?
Dan is Mapstieks Kimberley die perfekte plek vir jou!
Hier kan jy enigiets kry van boeke, handsakke, beursies, badprodukte, kinderspeelgoed en vele meer!
Mapstieks Kimberley maak die 1ste Desember 2002 oop, net die regte tyd om jou Kers-inkopies te doen.
Kom sê hallo by Royalyard Park, Jacobus Smitstraat 9, Royal Glen, by die Choctaw Spur-winkelsentrum of skakel 071 351 0677.
Staan ‘n kans om ‘n geskenkbewys ter waarde van R1 000 te wen deur Mapstieks Kimberley se Facebook-blad te volg en die blad met vyf vriende te deel.
Die wenner sal op 1 Desember 2022 aangekondig word.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



