FW de Klerk se Nobelprys vir Vrede-medalje gesteel

Deel hierdie storie / Share this story

Oud-president FW de Klerk se medalje wat hy in 1993 ontvang het vir die Nobelprys vir Vrede, is uit sy huis in Kaapstad gesteel,

Die Nobelprys-komitee sê dié medalje van 196 g se 18 karaat goud gemaak.

Elita, De Klerk se weduwee, se juwele is ook uit die huis se kluis gesteel. Dié items is reeds in April vanjaar gesteel, maar dit is nou eers bekendgemaak.

Die polisie in Seepunt ondersoek die saak sedert die diefstal aangemeld is. – News24, IOL, Pretoria FM

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel