Jo Black het gister die foto op sy Facebook-blad geplaas en die volgende gevra:
“Het jy ‘n wollige-beer wat daagliks tuis vir jou wag? Hulle weet maar net as ‘n dag ‘n DAG was!”
Hy het gevra dat ondersteuners hul foto’s met hul honde moet deel.
Deel jou foto in die kommentaar.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



