Weet jy of jou gesin veilig is?

Deel hierdie storie / Share this story

MK8 Diamond Security gee om oor jou gesin se veiligheid en die veiligheid van jou bates.

Hulle bied plaassekuriteit, mynsekuriteit, privaat sekuriteit, beweging van jou bates, sekuriteit by ‘n funksie, sekuriteit by jou winkel, graad A-C wagte en gewapende wagte, alarminstallasies, alarmmonitering, CCTV-installering, CCTV-monitering, 24/7 gewapende reaksie.

Maak seker jy skakel vir Mynhardt by 082 958 5891 of Ria by 081 533 3224 om jou weer veilig en verseker te laat voel.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Hou kommer oor misdaad jou wakker?