Baba Mienke se ma kry dubbele mastektomie

Deel hierdie storie / Share this story

Verna Mulder, ma van baba Mienke wat in 2020 oorlede is na sy in 2017 by ‘n dagsorgsentrum verstik het, het vandag ‘n dubbele mastektomie ondergaan.

Die Mulder-gesin voor Mienke oorlede is. Fotokrediet: Ryno Mulder/ Facebook

Haar man, Ryno Mulder, het die nuus op sy Facebook-blad gedeel.

Verna het op 18 April 2022 die nuus dat sy borskanker het, bekendgemaak.