‘n Vroulike verkeersbeampte is glo ontvoer terwyl sy aan diens was.
Volgens die polisie is sy op die R103-pad net buite Vrede in die Vrystaat deur gewapende verdagtes ontvoer wat in drie motors gevlug het.
Haar diensvoertuig is agtergelaat.