Rihanna stel nuwe liedjie vry na ses jaar

Deel hierdie storie / Share this story

Die sanger, Rihanna, het vir die eerste keer in ses jaar ’n nuwe liedjie vrygestel en aanhangers is mal daaroor.

Die nuwe liedjie, Lift Me Up, is Vrydag 28 Oktober vrygestel.

Rihanna het in die laaste ses jaar op ander projekte gefokus, maar het haar terugkeer na musiek gemaak met die klankbaan vir die nuwe Black Panther: Wakanda Forever-film.

Bronne: Eywitness News, Pink News, Briefly 

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Voormalige Eskom-hoof Matshela Koko in hegtenis