Meghan Markle skenk geld aan Nigerië na genealogiese toets

Deel hierdie storie / Share this story

Meghan Markle en prins Harry het ’n skenking gemaak aan Nigeriese liefdadigheidsorganisasies na Markle aangekondig het sy is 43% Nigeries.

Markle het op haar nuutste Archetypes podcast aangekondig dat sy 43% Nigeries is na sy ’n paar jaar gelede ’n genealogiese toets laat doen het.

Markle en Harry het ‘n skenking gemaak aan Save the Children en UNICEF om te help na die onlangse oorstromings in Nigerië.

Bronne: The Sun, Daily Mail

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Prins Andrew en Prins Harry se koninklike raadgewersrolle uitgedaag