‘n Leerling (18) het glo Dinsdagoggend met ‘n pistool by ‘n skool op Gansbaai opgedaag.
Volgens ‘n verklaring deur die Gansbaai-polisie in die Wes-Kaap, het ‘n skool in die omgewing die polisie gekontak oor ‘n leerder wat ‘n ongelisensieerde vuurwapen by die skool in sy besit het.
Die verdagte is op 25 Oktober in hegtenis geneem nadat daar op ’n 9 mm-pistool beslag gelê is.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



