Norma Nel se quiche-resep

Deel hierdie storie / Share this story

Norma Nel deel met ons ‘n lekker quiche-resep.

Bestanddele:

500 g maalvleis

250 g ontbytspek

250 g gemengde groente

groot ui

knoffeltoontjie

60 ml sonneblomolie

5 ml biltong en droëwors

speserye

5 ml sout

5 ml growwe swartpeper

5 ml gerookte paprika

eiers

Metode:

Verhit olie in swaarboomkastrol.
Braai ui en knoffel tot deurskynend.
Voeg ontbytspek by en braai tot gaar.
Voeg maalvleis by en roerbraai tot gaar en redelik droog.
Voeg groente en speserye by en laat prut oor lae hitte tot gaar en droog.
Skep mengsel in muffinpannetjies en vul verder met geklitste eier.
Bak by 180 °C ongeveer 10 minute tot gaar.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel