Kontrakteur verf ‘shcool’ voor skool in Hanover Park

Deel hierdie storie / Share this story

Die Kaapstadse munisipaliteit het vinnig ingespring om ‘n kontrakteur se verfwerk oor te doen ná ‘n foto van die woord “shcool” in die straat die rondte gedoen het.

Volgens MDN News het die voorval in Blomvleistraat in Hanover Park plaasgevind.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel