Is jy dalk die wenner van R28 miljoen? Maak seker!

Deel hierdie storie / Share this story

Een gelukkige wenner het Woensdag ‘n boerpot van R28 miljoen met die Lotto Plus 1-trekking losgeslaan.

Die wenner, wat nog na vore moet kom om sy geld te eis, het op die FNB Banking App gespeel.

Die wenner het tussen 24 en 72 uur om die geld belastingvry te eis.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel