Wat is jou gunsteling drankie?

Deel hierdie storie / Share this story

Oktober is bier-maand by die Horseshoe Inn Kimberley. Kry elke dag tussen 10:00 en 19:00 500 ml draughts vir helfte van die prys.

Geldig van 1 Oktober tot 31 Oktober.

Jy kan ook een van 2 mense wees wat ‘n kas bier elke maand wen vir 12 maande.

*Bepalings en voorwardes geld.

Skakel Horseshoe Inn vir meer inligting by 053 832 5267 of besoek hulle by Memorialweg 101, Royldene, Kimberley.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Hoe baie hou jy van bier?