Die eienaar van die Shein-webtuiste is $1.9 m. beboet oor hoe hulle dit hanteer het toe 39 miljoen mense se inligting in 2018 gesteel is.
Zoetop, die eienaar van Shein, het glo gelieg oor hoeveel mense se inligting gesteel is en het net ‘n paar oor die gesteelde data ingelig.
Name, e-posadresse, wagwoorde en kredietkaartinligting is gesteel en aanlyn verkoop.
Bronne: BBC, Flipboard
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Iran-gevangenis brand – dodetal styg



