Iran-gevangenis brand – dodetal styg

Deel hierdie storie / Share this story

Die dodetal in die brand by die Evin-gevangenis het tot agt gestyg..

Die dodelike brand kom tydens optogte oor die dood van Mahsa Amini in polisieaanhouding.

Die regering het gesê die brand het begin tydens onluste tussen die gevangenes. In video’s wat aanlyn versprei is, kon geweerskote en ontploffings naby die gevangenis gehoor word.

Ander mediaberigte beweer betogers is in die Evin-gevangenis aangehou.

Bronne: DW-South Africa, ABC News

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Iranse gevangenis met betogers slaan aan die brand