Eskom het Dinsdagmiddag aangekondig dat fase 4-beurtkrag tot middernag geïmplementeer sal word. Fase 2-beurtkrag sal daarna tot 05:00 Woensdagoggend geld.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



