Na 59 jaar het die Coca-Cola-maatskappy aangekondig dat die produksie van Tab teen die einde van die jaar permanent gaan stop om plek te maak vir ‘n nuwe koeldrank.
Die nuwe koeldrank sal Coca-Cola No Sugar No Caffeine wees.
‘n Mens sal nog Tab kan koop solank dit op die rakke is.
Bronne: Briefly, Cape Talk
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Koning Charles trek eers oor vyf jaar Buckingham-paleis toe weens £369 m. se opknapping



