Pasgeborene dood langs voetgangerbrug gekry

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Pasgebore baba, wat glo reeds dood was, is gister langs ‘n voertgangerbrug wat Phomolong en Kanana Uitbreiding 5 in Tembisa, Gauteng met mekaar verbind, gekry.

Polisie en nooddienste was op die toneel.

FiND iT het die polisie in Gauteng vir kommentaar genader.

Bron FlyingNews Live 365/24/7

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel