‘Hagrid’ van Harry Potter oorlede

Deel hierdie storie / Share this story

Die Skotse akteur Robbie Coltrane, bekend vir sy rol as Rubeus Hagrid in die Harry Potter-fliekreeks, is Vrydag op die ouderdom van 72 oorlede.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel