Balenciaga stel leersakke wat soos skyfies lyk, bekend

Deel hierdie storie / Share this story

Balenciaga het dit weereens reggekry om modeaanhangers stom te slaan met die bekendstelling van ‘n reeks leersakke wat soos Lays-skyfies lyk.

Die sakke is in samewerking met Lays gemaak en volgens Diet Prada kan die sakke elk tot £1 600 kos.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel