Bangladeshi national kidnapped in East London. #CrimeWatch pic.twitter.com/xovsa0Mj8z
— Yusuf Abramjee (@Abramjee) October 12, 2022
Yusuf Abramjee het gister ‘n video van nog ‘n ontvoering van ‘n Bangladesjiese man van Oos-Londen in die Oos-Kaap op Twitter gedeel.
In die video kan gesien word hoe die man na sy motor loop, ‘n wit verdagte voertuig stoot terug uit ‘n parkeerplek, waarna verdagtes die man in die voertuig dwing, wat duidelik wys dat daar pertinent vir hom gewag is.
FiND iT wag vir polisiekommentaar.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



