Superspar Levyvale het in September dié foto geplaas van die nuwe melktert-en-banoffee-springmielies wat op die winkelrakke is. (Banoffee = piesang-toffie)
Sal jy so iets probeer?
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



