Max Verstappen het ‘n chaotiese resies wat deur reën beïnvloed was en eers vir twee ure uitgestel was, in Suzuka Japan, in twee rondtes en 40-minute, gewen.
Dit maak hom die wêreldkampioen vir die tweede keer in ‘n ry, met altesaam 12 Grand Prix-oorwinnings in sy sak.
Sergio Perez was tweede en Charles Leclerc het in die derde plek geëindig.


Bron: Sky Sports en F1
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



