Beurtkrag gaan die naweek voort

Deel hierdie storie / Share this story

Eskom het aangekondig dat beurtkrag sal voortduur tot die naweek. Die kragvoorsiener het gesê dit is nodig omdat daar ‘n kapasiteittekort is as gevolg van opwekkingseenhede wat breek.

Fase 3-beurtkrag begin Donderdag en sal aangaan tot Saterdag.

Eskom het gesê meer inligting sal Vrydag vrygestel word.

Bronne: Eyewitness News, BusinessTech

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Ongelukkigheid in Deense koninklike familie