Vermiste man gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Aiden de Koker (21) wat op 24 September 2022 in Roodepoort vermis geraak het, is gevind.

Sy ma, Silvia du Preez, het die nuus bekendgemaak.

Hy was ten tye van die verdwyning by die werk en het glo vir sy kollegas gesê hy gaan winkel toe, maar het nie weer teruggekeer nie.

Besonderhede oor waar hy was, is nog onduidelik.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel