Petrolprys sal na verwagting volgende week daal

Deel hierdie storie / Share this story

Die petrolprys sal na verwagting volgende week met ten minste R1 per liter daal.

Die dieselprys sal moontlik met 10c per liter styg.

Kenners sê die verskil in die pryse kom op vraag en aanbod neer.

Bronne: eNCA, OFM

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: De Ruyter verduidelik berig oor ‘fase 15-beurtkrag’