Is dit raakvatters uit een stuk wat altyd behulpsaam is? Die skakel tussen jou en jou dokter vir inligting in tye van nood wanneer jy dit nodig het, maar nie ‘n afspraak kan kry nie?
Of is dit ‘n inmengerige persoon wat jou met leë hande laat omdraai en ‘n ander dokter laat soek, omdat hy/sy voorgee om alles van medies en jou toestand te weet en nooit jou vrae beantwoord nie?
Vertel ons van jou ondervinding.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



