‘n Tiener (17) van Middelburg, Mpumalanga, word sedert Donderdag 15 September vermis.
Elné Pretorius (Ella) is ongeveer 16:40 by Mineralia OK gesien.
Sy het ‘n swart langbroek, skoene en ook ‘n swart hoody top aangehad.

Indien daar iemand is wat inligting oor haar verdwyning het, kontak Bernard van den Berg by 0827690227.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



