Video: ‘Beurtkragverkeer? Begin ‘n beurtkragtoeter-orkes!’

Deel hierdie storie / Share this story

Suid-Afrikaners mag gebuk gaan onder verskeie beurtkraguitdagings, maar daar is niks fout met hul skerpsinnigheid en kreatiwiteit in tyd van nood nie.

@ChristoThurston het ‘n video op Twitter gedeel waar dit lyk of voertuie in die verkeer vassit as gevolg van beurtkrag.

“No Problem! Start a loadshedding hooter band!”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel