Lift Airline speel Bingo 30 000 voet bo seespieël

Deel hierdie storie / Share this story

Lift Airline het sy passasiers tydens ‘n vlug met Bingo vermaak.

Die vrolike vlugbemanning was aangetrek in bypassende hoofbedekkings en vere-boas vir die unieke spel.

“Ons bemanning het vir die rol aangetrek en elke reisiger het sy eie Bingo-kaart gehad. 160 passasiers was gereed om BINGO! uit te roep.”

Bingo-wenners het pryse van Superbalist.com, vida e caffé en Veldskoen Shoes gewen.

Fotokrediet Lift Airline

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel