Roubeklaers staan in tou van 4,5 km om koningin te groet

Deel hierdie storie / Share this story

Lede van die publiek staan tans in ‘n tou van byna 4,5 km om hul medelye by koningin Elizabeth se kis te betoon.

Koningin Elizabeth, wat verlede Donderdag in die ouderdom van 96 oorlede is, se kis staan tans by die Westminster-saal.

Sommige roubeklaers vertel hulle moes tot nege ure wag om die koningin se kis te sien.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel