Die R&B-sanger Jesse Powell is op 13 September, die dag na sy 51ste verjaarsdag, oorlede.
Volgens ‘n verklaring deur Jesse Powell se suster, Tamara Powell, is hy “vreedsaam oorlede” in sy Los Angeles-huis.
Powell, sanger van die liedjie You is onverwags dood en sy familie het gevra vir privaatheid in hulle tyd van rou.
Bronne: IOL, Instagram, Jacaranda FM
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Gospelsanger Pulane Maphari verloor Sama na leuens



