‘n Kaper is verfilm waar hy aan ‘n trok hang nadat hy probeer het om die trok te kaap, maar misluk het.
Die video van die mislukte kaper is deur SA Trucker gedeel en het baie reaksie ontlok met mense wat die kaper met Tom Cruise vergelyk in Mission Impossible.
Die man wat die video verfilm het, het vir die kaper gesê: “Jy moet lekker hou vas”.
Bronne: 702, Briefly, Facebook
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Google verloor appèl oor EU anti-vertroue Android-boete



