Devi wys Eskom se foute uit

Deel hierdie storie / Share this story

Twee dae gelede het Devi Sankaree Govender Eskom prontuit op Facebook oor hul stelselfoute ingelig.

Op ‘n foto wat sy by die plasing aangeheg het, het sy omkring waar Eskom op hul webtuiste wys dat daar in die betrokke stadium geen beurtkrag is nie.

Vlak 4-beurtkrag was egter reeds van die oggend 10:00 af toegepas.

Sy het dit in rooi omkring met ‘n vraagteken en ‘n kruisie by met ‘n opdrag “Please see me!”

“Dear #Eskom

You are #Loadshedding #Stage4

Since 10 a.m. today.

Yet again, you haven’t applied yourself.

#EskomSePush is also acting up.”

Het jy ook die fout opgetel?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel. Volg ons op Telegram by https://t.me/finditnuus.

Indien jy belangstel in bemarking volg hierdie skakel https://find-it.co.za/2022/07/26/adverteer-en-bemark/