Midstasie Kimberley se pyp het gebars

Deel hierdie storie / Share this story

Die instandhoudingspan is op die perseel en wag vir water om te sak voordat hulle met herstelwerk begin.

Newton- en Riverton-aanlegte is op die oomblik afgeskakel sodat herstelwerk by die middelstasie kan voortgaan.

Terugvoer oor vordering sal uitgestuur word.

Inwoners sal laedruk tot geen water opmerk, en die hele Kimberley-gebied sal geraak word.

*PERSVERKLARING

Lees ook: Maak reg vir fase 4 beurtkrag

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel