Wat een van ‘n mens se gelukkigste dae moet wees, het Vrydagoggend in ‘n tragedie verander toe ‘n jong man ure voor sy troue oorlede is.
Mudassir Lawal Galadima en sy bruid Fatima Bello Maccido Maradun was veronderstel om Vrydag die knoop deur te hak.
Ongelukkig is Mudassir oorlede slegs ‘n paar ure voor sy troue.
Die oorsaak van sy dood is onbekend.
Bronne: Within Nigeria, Salem Gists
Lees ook: Maak reg vir fase 4 beurtkrag
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel. Adverteer by FiND iT.



