Daar is ‘n pakhuis (warehouse) beskikbaar in Carters Glen met ‘n kantoor, oop vloerplan en ‘n badkamer.
Die gebied is perfek om ‘n kliëntebasis te bou en dis veilig vir almal met eletriese heinings en hoë mure. Die gebou is in Schmidtdrift by die “ou Telkom-gebou”
Skakel Madelein Rudman by 083 995 5799 of Heine Rudman by 082 945 2759.
Of besoek Mads Properties by Jan Van Zyl Straat 37, Monument Heights, Kimberley.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Wil jy jou huis verkoop of verhuur?



