‘n Waarskuwing is vir strandgangers op Plettenbergbaai uitgereik dat hulle versigtig moet wees vir haaie in die water nadat ‘n boggelrugwalviskarkas op die strand uitgespoel het.
Die walviskarkas in Woensdag opgemerk en dit was duidelik dat haaie aan die walvis begin eet het in die water.
Mense word gewaarsku om uit die water te bly vir hulle eie veiligheid, aangesien daar steeds haaie kan wees wat agter die karkas aan is.
Bronne: IOL, News24
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Kyk: Wêreld se vinnigste haai spring op boot, vissermanne skarrel weg



