Vrou in plas bloed in huis ontdek

Deel hierdie storie / Share this story

Shirley Witbooi (64) is Donderdagmiddag 1 September deur haar man, Karel Witbooi, dood in ‘n plas bloed in hul huis in Smartie Town, aangetref, berig die Oudtshoorn Courant.

Volgens Karel, wat in ‘n rolstoel is, was hy die betrokke dag nie by die huis nie en het hy die liggaam ongeveer 16:45 Donderdagmiddag ontdek.

FiND-iT het ‘n navraag by die polisie op Oudtshoorn ingesit vir meer inligting oor die situasie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel