KYK: Cope-lede gaan mekaar te lyf by konferensie

Deel hierdie storie / Share this story

Lede van Cope het mekaar Woensdag te lyf gegaan by ‘n mediakonferensie in Boksburg.

Cope-leier Mosioua Lekota was by die konferensie aan die woord toe lede by die konferensielokaal ingeloop het en mekaar skielik met die vuiste begin toetakel het.

Kyk hier na die video.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel