Steve Hofmeyr verjaar

Deel hierdie storie / Share this story

Die gewilde Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr verjaar.

Hy is vandag 58 jaar oud.

Hofmeyr het op sy Instagram-blad vetel dat hy gister (Sondag) ‘n vroeër verjaarsdag saam met van sy seuns en dogter, Romy-Lee, gevier waar hy by die Pub & Grill, Eendracht, opgetree het.