‘n Groot brand het Sondag by die Griekwastad-kruising net buite Kimberley uitgebreek en het nou oor die N12 by die Kalahari Lodge-kruising gespring.
Marie Beylefeld, DA-raadslid in Kimberley, sê op die oomblik brand dit nog erg by Kalahari Lodge.
Meer inligting oor waar hulp benodig word, sal bekendgemaak word. Hou FiND iT dop vir meer hieroor.



