Britney Spears het Vrydag vir die eerste keer in ses jaar ‘n liedjie Hold Me Closer, saam met Elton John, vrygestel.
Die liedjie, ‘n dansweergawe van John se Tiny Dancer uit die 1970’s met elemente uit The One, is minder as ‘n jaar na Spears die hofstryd teen haar pa gewen het, vrygestel.
“Okie dokie… My eerste liedjie in ses jaar!” skryf Spears op Twitter.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



